R 2 650 000 | 3 bed property for sale in fraaiuitsig

Property Description

Hierdie gevestigde huis is op een vlak in n stil deel van Fraaiuitsig. Hier is n lekker groot erf om n mooi tuin te skep. Agter is selfs n sonnige akker om jou eie groente te kweek. Gelee naby die winkelsentrum en 3km van KleinBrak se blouvlag strand. Maklike toegang tot die N2 na Mosselbaai en George Lughawe. Geboude braai op die agterstoep. Uitsig na die berge. Alles teen n baie billike prys.


Property Details

Purchase Price R 2 650 000

Type of PropertyHouse

Last Updated11 Apr 2024

Rooms

Bedrooms3

Bathrooms2

External Features

Garages2

Property Location

Similar Property in nearby suburbs

Agent

Lukas Swanepoel

Share        

Add Email Alert
To receive emails for similar properties in Fraaiuitsig!


Close